Ons reel vir haar 'n makietie saam met die mense wat met haar hart praat daarom nooi ons jou hartlik uit om saam met ons te kom kuier.
Naweek van 23 & 24 Maart 2018 by Elswhere Lodge Pongola
Die Groot Makietie begin Saterdag enige tyd vanaf 14h00
Daar is 50 splaapplekke beskikbaar teen R150.p.p.p.n.
Onthou asb:
Swemklere
Handdoeke
Braaivleis vir Vrydagaand
Drinkgoed vir die naweek
Peuselhappies
Ons sal sorg vir:
Bykosse vir Vrydagaand se braai
Saterdag en Sondag laat ontbyt
Ete vir Saterdagaand
Ys