Dankie dat julle ons deel wil maak van julle spesiale dag.
Mag julle huwelik reiklik geseënd wees en hou altyd aan saam bid vir mekaar sodat die Satan nie 'n aanslag op julle kan maak nie.
Sien uit!
Stephan
8/2/2021 10:48
Baie geluk julle ek hoop dit gaan een amazing journey wees vir julle 🥰🎉
Menitsa Pretorius
8/1/2021 21:11
Sien saam met julle uit na die groot dag!
Petro
8/1/2021 20:47
Charles Dobson
8/1/2021 19:04
Jo-Ann Hogan
8/1/2021 15:30
Haaaai 😁
RSVP for me, Darren, my mom and dad ❤️
Richard, Kitty & Chantelle Haupt
8/1/2021 15:11
Hope that all your wedding plans will work wonderfully out until 23 September. Love you and see forward to the day!
Wishing you a lifetime of love and happiness." "Your wedding day will come and go, but may your love forever grow."
John-Lee
8/1/2021 13:20
Mariska en Romano
8/1/2021 12:36
Sien baie uit om julle special dag saam julle te geniet
André & Anoeschka
7/30/2021 13:06
__
Francois en Lize Koen
7/26/2021 16:12
Ons pragtige en one of a kind poplap en Dylan. Dis ñ baie groot eer om julle spesiale dag saam met julle te vier. Ons is baie lief vir jou meisiekind ❤️❤️
Jan en Elmarie Odendaal
7/26/2021 08:44
David en gesin +Ouma
7/25/2021 17:36
Love julle. Gaan saam julle die dag geniet.
Charné van Zyl
7/11/2021 18:06
I wish you nothing but happiness. I wish I could have been there for this special day.
Blanche Kriel
6/14/2021 00:07
Thank you for this beautiful invitation! May God bless you abundantly!❤️
Amoré en Christiaan ♡
6/13/2021 19:10
SUPER opgewonde! Mag elke oomblik en besluit wat julle spesiale dag nader bring, soveel seëninge inhou. ♡
Baie geluk julle. Mag dit die begin van n wonderlike tyd in Jul lewens wees.
Johan en Adelle Roux
6/13/2021 17:19
Julle is 2 pragtige mensies. Ons sien baie uit! Lief vir julle
Chene Basson
6/13/2021 16:54
Dankie dat ek julle begin en vordering kan sien as n paartjie julle is amazing saam en ek is bly julle maak mekaar gelukkig lovies julle baie en kan nie wag nie 🎉
Heinrich & Marelise Haupt
6/13/2021 16:35
Kan nie wag nie. Julle gaan ablei amazing lyk. Baie lief vir julle