You are invited
Marita & Shine
August 18th, 2018
Tap screen to open
Marita & Shine
Mobile Wedding Invitations
August 18th, 2018

Marita and Shine
would love to celebrate their wedding with you.
 
When:

Saturday, August 18, 2018

at 4:00 PM
 
Where:
Casa Toscana
5 Darlington Road, Lynnwood, Pretoria
 
Contacts:
0828923241

Casa Toscana
5 Darlington Road, Lynnwood, Pretoria
0828923241

We look forward to celebrating with you. Please kindly reply here.
1.Your name: (Required) 
2.Will you attend our wedding? (Required) 
accept with pleasure
Declines with regrets
Else
3.A message for the couple:  
  • heila chapman 
  • 8/17/2018 21:05 
  • Ek is sò bly vir die nuwe mooi wat die Here vir julle skenk. Mag julle paaie net een hoofpad word met baie blomme en rusplekke langs die pad. Baie liefde. Heilatjie

  • Billy & Mariette Lombard 
  • 8/16/2018 21:21 
  • Kan nie wag so bly vir julle twee. Ons is daar om in julle vreugde te deel

  • Jaco Hurter 
  • 8/14/2018 19:58 
  • Piet, Tjoks, Jaco en Elmarie sien uit daarna!

  • Jacques, Corne, Kayla en Carla 
  • 8/13/2018 19:16 
  • Mag die son skyn op julle pad

  • Ben Snyman 
  • 8/11/2018 09:06 

  • Sanet and Russell 
  • 8/8/2018 07:57 
  • What a miracle from God, this special gift of Love. So bly ons kn daar wees

  • Elmarié van Rensburg en Roelien Joubert 
  • 8/3/2018 11:15 
  • Wow Marita dis awesome en ons is so bly vir jou en Shine ons ken jou nog ni maar ons glo as ons vriendin met jou trou moet jy baie spesiaal wees en ons is opgewonde om jou te ontmoet. Mag God julle 2 oorvloediglik seën met liefde, gesondheid en voorspoed!! Hy het 'n plan vir elk van ons en nou het hy julle 2 bymekaar gesit ook vir Sy eer! Mag julle Hom elke oomblik van julle lewe saam loof en prys!!

  • christa Muller 
  • 8/2/2018 21:51 
  • Baie dankie vir die uitnodiging. Sou baie graag dit wou bywoon. Baie seën vir julle twee. Christa.

  • Daleen Britz 
  • 8/2/2018 21:51 
  • Naand Marita en Shine. Dit is besonders dat n mens weer so geleentheid op geluk het en dat julle dit albei aangryp. Ek bid vir julle baie gelukkige jare toe.Daleen 🌹

  • Anton en Christine van Velden 
  • 7/29/2018 20:55 
  • Anton en Christine Ons is saam met julle opgewonde en dankbaar dat ons die dag saam met julle kan deel.

Share URL:
https://en.youvivid.net/_v8XX6A

You may help to preserve the precious moments for us by uploading photo you shoot during our wedding.


No photo yet. Click button above to add.